Sy meisie, Annebelle van Heerden (23), het haar aantreklike kêrel die afgelope naweek tydens ’n luilekker swembaddag gekiek en ’n foto van hom in ’n klein Speedo gedeel. “My hart! #naweek #gehaltetyd #familiebraai,” het die skoonheid by die foto van haar liefie en ’n klein rakker langs hom geskryf.

[caption id="attachment_141481" align="alignnone" width="600"]'n Luilekker dag vir die manne! Foto: Instagram, Annebell van Heerden 'n Luilekker dag vir die manne! Foto: Instagram, Annebell van Heerden[/caption]
“Ons het in Augustus (2015) begin uitgaan,” het Annebell vroeër aan Huisgenoot vertel. “Ons het mekaar in ’n vriend se restaurant in Pretoria ontmoet. Ek het natuurlik geweet wie hy is, maar ek het hom nie persoonlik geken nie,” het sy verklap. ’n Vriend het hulle aan mekaar voorgestel en hulle het dadelik gekliek. En dit lyk of dinge baie goed gaan tussen dié tweetjies . . . Die paartjie straal behoorlik op die foto’s wat hul op die sosiale media deel.

It's never easy to say goodbye ? Missing my beautiful lady @annebellvheerden

A photo posted by Francois Hougaard (@francoishougaard_) on

Had the best week with my love ??

A photo posted by Francois Hougaard (@francoishougaard_) on

??? @annebellvheerden

A photo posted by Francois Hougaard (@francoishougaard_) on

Reminiscing... Thank you for the best almost 13 months??

A video posted by Annebell (@annebellvheerden) on