[caption id="attachment_167682" align="aligncenter" width="600"]Die Suid-Afrikaanse vlag het in die Moederstad met groot trots gewapper. (Foto: Clarisse Coetzee) Die Suid-Afrikaanse vlag het in die Moederstad met groot trots gewapper. (Foto: Clarisse Coetzee)[/caption] Terwyl protesoptogte in al Suid-Afrika se groot stede afgeskop het, het honderde Kapenaars hande gevat om ’n lang menseketting te vorm. [caption id="attachment_167672" align="aligncenter" width="600"]Muizenberg naby Kaapstad (Foto: Shaen Adey) Muizenberg naby Kaapstad (Foto: Shaen Adey)[/caption] [caption id="attachment_167671" align="aligncenter" width="600"]Muizenberg naby Kaapstad (Foto: Shaen Adey) Muizenberg naby Kaapstad (Foto: Shaen Adey)[/caption]

Dis nog onduidelik presies hoe lank die menseketting was, maar in foto’s wat in die sosiale media gedeel is, strek dit minstens vanaf Vishoek tot by Claremont – meer 22 km lank.
“Daar is so baie mense in die hoofweg dat ons dit gesluit het,” het ’n aktivis vanaf Claremont se besigste pad getwiet.
Aan die anderkant van die stad het inwoners ook op die Weskuspad verby Table View ’n menseketting gevorm.
In Durbanville het die strate ook vandag anders daaruit gesien.
Selfs in die Swartland het die inwoners van Riebeek-Wes en Riebeek-Kasteel deel van die protesaksie gevorm. [caption id="attachment_167765" align="aligncenter" width="600"]Foto: Janice Parry-Davies Foto: Janice Parry-Davies[/caption] Mense wat vroeg opgestaan het, het selfs een op Leeukop gevorm.
Volgens berigte vroeër het organiseerders gehoop die ketting sou al die pad tot in die stadskern strek.

This is the polite way of letting him know that he has to go. #zumamustfall #humanchain #woodstock

A post shared by beeza cpt (@beezacpt) on

#zumamustfall #humanchain

A post shared by Kitty Boom (@kittyboombang) on

United we stand ?? #zumamustfall #savesouthafrica #zuptamustfall #amandla #awethu #humanchain #capetown #protest #march

A post shared by Stephanie Jade Thomas (@panda_p0p) on

Sobeit for change #zumamustgo#humanchain#capetowntomuizenberg

A post shared by Sobeit Studio (@sobeitstudio) on

This is our reality?We a power force Cape Town, South Africa? #savesouthafrica #humanchain #april8 #westandunited

A post shared by Melissa Jacobs (@mel_in_the_mix) on