Honde-eienaars ken almal die smekende kyk in hul harige vriend se oë wanneer hulle wil balspeel.

“Ag, toe – net een keer!” sê-vra hulle met ’n stert wat in afwagting waai.

Maar die arme hond in dié video gaan lank wag dat sy “baas” vir hom bal gooi, al is hy hóé vasbeslote.

Kyk hier na die video: