Daelater het die eenjarige tefie by ’n nabygeleë plaas opgedaag.

Sara Mellado het van die hond op Facebook te hore gekom en die dier aangeneem. “As mens alles in ag neem waardeer sy is, is dit ongelooflik hoe sag en liefdevol sy is,” het Sara gesê.

Sy het die hondjie Theia genoem. Sara het al amper R12000 op die internet vir al die operasies wat die hond moet ondergaan, ingesamel.

Bronne: Ap, Yahoo News