Onthou jy die eerste keer dat jy op die bed gespring het?

Wel, die YouTube-gebruiker Madeleine Brook het die presiese oomblik vasgevang toe haar terriër dié vreugde ontdek.