Kyk hoe hierdie rakker maak asof sy beseer is in 'n poging om kos van mense te kry. Toe sy agterkom dat dit nie gaan werk nie, spring sy stertswaaiend regop en draf sonder om te blik of te bloos verder.

Die video is al amper 100 000 keer op YouTube gelaai sedert dit Woensdag opgelaai is.

Kyk hier na die karnallie: