Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se streekwoordvoerder Eric Ntabazalila het bevestig Oliver is op al die aanklagte skuldig bevind.

Franziska is op 7 Maart 2016 in die Tokaiwoud naby Kaapstad verkrag en vermoor.

Sy is ook van ’n selfoon, diamantring en oorfone beroof.

Die vonnisverrigtinge sal Woensdag begin.

Bronne: News24