Donker ken vir Lindie Stander en sy ken donker, in al sy gruwelskakerings. Maar in haar lewe kon sy nie dink hoe diepdonkersiekswart dit regtig kon word nie.

Tot daardie Woensdag, 4 Julie, toe die gewilde en talentvolle aktrise ná haar soveelste selfmoordpoging weer wakker word.

Dit was veronderstel om die regte selfmoord te wees, die een wat moes werk, die een wat sy gedink het, gewéét het, die laaste sou gewees het. Maar toe word sy wakker.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.