Huisgenoot word regoor die wêreld gelees, van Prieska tot Parys, Buffelsbaai tot Beijing, Sydney tot Swellendam.

Hieronder vertel inwoners van Buffelsbaai en Swellendam hoekom hulle Huisgenoot lees.

As jy met ons wil deel hoekom jou dorp Huisgenoot lees, stuur vir ons ‘n kort video wat jy met enige digitale kamera kan skiet.

Stuur dit dan na web@huisgenoot.com en ons wys dit vir die wêreld.

Hoop om van julle te hoor!