Altans, dis wat ‘n waagmoedige sokkerondersteuner geglo het. En hy het dit reggekry deur oor die sokkerveld te hardloop en ‘n selfie met die Southport-sokkerspan se doelwagter, Tony Thomson, geneem.

Doelwagter Tony poseer ewe vriendelik saam met die onbekende aanhanger voordat dié weer die hasepad kies. Die aanhanger ontduik dan ’n wag en val oor die hoekvlag terwyl die skare heelpad juig.

Kyk hier na die komieklike video:

Bronne: Daily Mirror, premnews.com, YouTube