Aandag, alle 7de Laan-aanhangers!

7de Laan  klein

Dié sepie, wat gewoonlik op weeksdae om 18:30 op SABC2 uitgesaai word, gaan een van die dae ’n halfuur later gebeeldsend word.

Lees ook: ’n Groot gunsteling verlaat die Laan

Van Maandag 4 Julie af sal dié gewilde program om 19:00 te sien wees, word berig. Hoe raak jou geliefkoosde sepies jou daaglikse roetine? Gaan hierdie skuif jou beplanning heeltemal deurmekaarkrap?

Lewer op ons sosialemedia-platforms kommentaar of stuur ’n e-pos na Marelize.Potgieter@huisgenoot.com.

Bronne: Channel24, Netwerk24

Ander stories op Huisgenoot.com

SA liggaamsbouer wen groot by internasionale byeenkoms

Kyk: Visserskuit trek onverwagse ‘vangs’ uit die see

Kyk: Hipster 60-jarige model slaan ’n bres vir die ouer geslag!

Barry Steenkamp: ‘Oscar (Pistorius) moet betaal vir wat hy gedoen het’

Twee hande wat bo die modder uitgesteek het, lei tot 70-jarige se redding