Toe die polisiemanne die motor aftrek, het hulle gesien dis ’n groot speelgoedtier.

Die motorbestuurder, 19-jarige Connor Zuvich, het die speelding in ’n asdrom gekry en wou dit graag huis toe neem.

Connor vertel dat hy nou na die insident vir die grap die tier op sy dak hou.

Bronne: Yahoo News, Daily Mirror