Sit jy en jou Graad 2 kind met julle hande in jul hare oor meervoude? Onderwyser Fanie Nel het dié oulike taalhandboekie oor meervoude vir graad 2 saamgestel. Jy kan dit gratis hier aflaai en laat jou kind sommer die antwoorde in die boekie invul.

Klik hier vir die meervoud-boekie.