Die amptelike doopfoto’s van prinses Charlotte Elizabeth Diana van Cambridge is Donderdagmdidag uitgereik.[post-slider]

Mario Testino, wyle prinses Diana se gunsteling-fotograaf, het die foto’s geneem.

Die foto’s is Sondag ná die doopplegtigheid by Sandringham-huis in Norfolk geneem.