Daarop probeer ’n woedende vrou die motor se voorruit met ’n baksteen stukkend slaan voor sy die gekraakte ruit met haar kaal hande uitmekaartrek.

Omstanders kyk hoe die vrou die voorruit afskeur met hande wat later bloei.

Volgens die Daily Mirror het die naamlose vrou uitgevind haar man het ’n affair.

’n Oomblik later klim die man uit die motor en probeer met die vrou praat, maar die skreeuende vrou wil van niks weet nie en klap hom teen die wang.

Kyk die video hier onder:

Bronne: dailymirror.co.uk, metro.co.uk, dailyrecord.co.uk