Toe ’n indringer besluit hy gaan sy nood verlig in Brad Pitt en Angelina Jolie se tuin, was die polisie in ’n japtrap daar om hom vas te vat.

Die Hollywood-egpaar en hul kinders was nie tuis nie, en die man is vrygelaat sonder dat hy aangekla is.

Tog is hierdie nie ’n geïsoleerde voorval nie; oor die jare was daar heelwat voorvalle waar indringers beroemdes geteiken het.

[post-slider]

© Cover Media

Lees ook:

7 beroemde pare wie se weë skei en weer bymekaarkom

Hulle het die mooiste gelyk by vanjaar se SAG-prysaand