Binne vier maande het hierdie oom glo sy vrou van 63 jaar en sy hond aan die dood afgestaan.

Om sy hartseer te verlig en sy bui op te beur, het sy familie besluit om hom hierdie hondjie geskenk te gee.

Bron: Buzzfeed.com, YouTube