Volgens sy eienaar is hy vir omtrent alles bang, insluitend die kombuisvloer, die drukker en drumpels.