Met die iPhone-app Everyday het Alan sy herstel vasgelê, wat wys hoe sy gesig ná die operasie genees.

Dit is nogal merkwaardig.

Al het hy die video in 2012 geplaas, het dit in die afgelope 24 uur groot aftrek gerky; dit is al meer as 750 000 keer gekyk.

Bronne: YouTube, Buzzfeed, Metro