Die video is vroeër vanjaar in die stad Para opgeneem en wys hoe Arteval Duarte ’n katoogslang om ’n Amasone- tarantula draai om dit happiegrootte te maak.

Nadat hy die diere ’n paar sekondes in sy mond hou, laat hy hulle uit.

’n Byt van so ’n tarantula kan dermatitis veroorsaak, terwyl die slang ook matige gif het.