Die veldtog Arrive Alive het ’n lys uitgereik van plekke waar motorkapings algemeen is. Kyk na die lys hieronder om te sien of van dié plekke op jou roete is.

Johannesburg

Kruising van Kelvinstraat en CR Swart-rylaan

Kruising van Pretoriaweg CR Swart-rylaan

Sirkel waar Elginstraat by Pretoriaweg aansluit

Linksfield-wisselaar van die N3 af

Booysens-wisselaar van die M1 af

Die Nelson Mandela-brug

Wolmaransstraat tussen Claim- en Nuggetstraat

Hoek van Joe Slovo-rylaan en Saratoga

Hoek van Joe Slovo-rylaan en Abelstraat

Houghtonweg-wisselaar van die M1 af

Hoek van Jan Smuts en St Andrews

Hoek van 17de Straat en Krausestraat

Heidelberg-wisselaar van die N17 af

Verkeersligte op Kyalamiweg.

Beyers Naudé-wisselaar van die N1 af.

Rivonia-wisselaar van die N1 af in Sunninghill

Midrand-pad naby Clayville

Kruising van Grayston en Rivonia en die kruising van Grayston en 11de Straat

Wisselaars op 11de Laan en Empireweg

Vertakking van Jan Smuts-rylaan en William Nicol-weg in Hyde Park

Kruising op Witkoppenweg

Bramley, Wynberg, Marlboro en Kew in Bramley

Yeoville

Orange Grove en Highlands in Norwood

Glenhazel, Lombardy-Oos en Sandringham

Areas tussen 10de en 11de Laan en 4de en 7de Laan, Parkhurst

Hillbrow, Bo-Houghton en Killarney

Rosebank, Parkwood en Saxonwold

Vertakking van Christiaan de Wet- en Wilgeroodweg in Roodepoort.

Verkeersligte op Louis Botha-rylaan (die M11), veral tussen Hillbrow en Alexandra

Riviera-wisselaar van die M1 af.

11de Laan, Fairland

Hoek van Pretoria-hoofweg en 1ste Laan, Alexandra

Verkeersligte by die New Road-wisselaar van die N1-snelweg af

William Nichol-wisselaar van die N1 snelweg af

Pretoria:

Beyers Naudé-weg en Paul Krugerstraat

Die R55 in Erasmia

Burnettstraat, Delfi Laan en Garsfonteinweg

Verkeersligte op die Stormvoëlpad

Verkeersligte in Watermeyerstraat

Verkeersligte op Nelson Mandela-weg

Kruising van Lynnwoodweg en Simon Vermooten-weg

Kruising van Lynnwoodweg en Solomon Mahlangu-rylaan

Verkeersligte in Walkerstraat

Verkeersligte in Duncanstraat

Hoek van Universiteitweg en Lynnwoodweg

Rigellaan-wisselaar van die N1 af

Simon Vermooten-weg kruising met Pretoriastraat

Simon Vermooten-weg kruising met Farrowstraat

Simon Vermooten-weg kruising met Lynwoodweg

Lynnwoodweg-wisselaar met die N1

Hans Strydom-wisselaar van die N4 af

Kruising van Hans Strijdom en die R21

Atterbury-wisselaar van die N1 af

Kruisings op Pretoriusstraat

Hoek van Francis Baard en Duncan

Hoek van Francis Baard en Hilda

Hoek van Francis Baard en Grosvenor

Kaapstad

Voortrekkerweg tussen Bellville en Parow

Hoek van Military Road en Prince George-weg

St. Stephensstraat, Claremont

Alicestraat, veral naby Voortrekkerweg

Klipfonteinstraat

Vanguard-weg

Wees waaksaam as jy op die R300 onderdeur die N1-snelweg ry.

Durban:

Alpinestraat

Weststraat

Hoek van Warwicklaan en Smithstraat

Bron: arrivealive.co.za