Mense gesels uitbundig. Drankies klingel op skinkborde verby. Dis happy hour in die Kaapse kuierplek Jamaica Me Crazy in Woodstock.

By ’n tafel sit ’n man en ’n mooi, blonde vrou, diep peinsend, byna soos in ’n kokon afgesluit van die res van die wêreld.

Johan Oberholzer (29) en Wilmaré Rautenbach (32) is druk besig om lirieke te skryf en melodieë vir mekaar te neurie. Af en toe tel hulle ’n kitaar op en toets ’n paar drukke daarop.

Lees meer in die 2012 Herfs-uitgawe van Tempo.

Volg Huisgenoot op Twitter.