n Lys van die Oscar-wenners 2012:

Beste Rolprent

The Artist

Beste Aktrise

Meryl Streep in The Iron Lady

Beste Akteur

Jean Dujardin in The Artist

Beste Ondersteunende Akteur

Christopher Plummer in Beginners

Beste Ondersteunende Aktrise

Octavia Spencer in The Help

Beste Regisseur

The Artist - Michel Hazanavicius

Beste Aangepaste Teks

The Descendants

Beste Oorspronklike Teks

Midnight in Paris - geskryf deur Woody Allen

Beste Animasie-rolprent 

Rango

Beste Dokumentêre Rolprent

Undefeated

Beste Redigering

The Girl with the Dragon Tattoo - Kirk Baxter en Angus Wall

Beste Klankredigering

Hugo - Philip Stockton en Eugene Gearty

Kostuumontwerp

The Artist - Mark Bridges

Kinematografie

Hugo - Robert Richardson

Beste Grimering

The Iron Lady - Mark Coulier en J. Roy Helland