Hier is 'n lys van hierdie jaar se top-wenners by die Golden Globe-toekennings aangebied deur die nimlike Tina Fey en skreeusnaakse Amy Poehler.

Beste fliek - drama: Argo

Beste fliek - komedie of musiekblyspel: Les Miserables

Beste fliek-akteur - drama: Daniel Day-Lewis - Lincoln

Beste fliek-aktrise - drama: Jessica Chastain - Zero Dark Thirty

Beste fliek-akteur - komedie of musiekblyspel: Hugh Jackman - Les Miserables

Beste fliek-aktrise - komedie of musiekblyspel: Jennifer Lawrence - Silver Linings Playbook

Beste fliek-akteur in 'n ondersteunende rol: Christoph Waltz - Django Unchained

Beste fliek-aktrise in 'n ondersteunende rol: Anne Hathaway - Les Miserables

Beste regisseur: Ben Affleck - Argo

Beste draaiboek: Quentin Tarantino - Django Unchained

Beste TV-reeks - drama: Homeland

Beste TV-reeks - komedie of musiekblyspel: Girls

Beste akteur in 'n TV-reeks - drama: Damien Lewis - Homeland

Beste aktrise in 'n TV-reeks - drama: Claire Danes - Homeland

Beste akteur in 'n TV-reeks - komedie of musiekblyspel: Don Cheadle - House of Lies

Beste aktrise in 'n TV-reeks - komedie of musiekblyspel: Lena Dunham - Girls

Beste akteur – minireeks of TV-fliek: Kevin Costner - Hatfields & McCoys

Beste aktrise – minireeks of TV-fliek: Julianne Moore - Game Change

Beste akteur in ‘n ondersteunende rol – TV-reeks, minireeks of TV-fliek: Ed Harris - Game Change

Beste aktrise in ‘n ondersteunende rol – TV-reeks, minireeks of TV-fliek: Maggie Smith - Downton Abbey

Sien die volledige lys van wenners hier.