Hoe kan ons dankie sê vir al die liefde, steun en uit-die-hart-uit verjaardagwense wat vandag uit alle hoeke na ons ingestroom het?

Dit staan soos 'n paal bo water: Ons Huisgenoot-vriende is die allerbeste wat jy kry! Dankie aan elkeen wat vandag uitgereik het om ons geluk te wens! Lees ook:  #HG100: Gelukwense met ons honderdste verjaardag stroom in!

[caption id="attachment_126407" align="aligncenter" width="1152"]Leanne van Ackermans het ook in Huisgenoot se verjaardagvreugde gedeel. Leanne van Ackermans het ook in Huisgenoot se verjaardagvreugde gedeel.[/caption]

[caption id="attachment_126406" align="aligncenter" width="600"]Bronwyn van Shoprite Checkers het ons verjaardagkoek van Riëtte Peens ontvant. Bronwyn van Shoprite Checkers het ons verjaardagkoek van Riëtte Peens ontvant.[/caption]

[caption id="attachment_126405" align="aligncenter" width="600"]Dankie vir julle wense, AMKA! Dankie vir julle wense, AMKA![/caption]

[caption id="attachment_126404" align="aligncenter" width="600"]Die AMKA-span se gelukwense. Die AMKA-span se gelukwense.[/caption][caption id="attachment_126409" align="aligncenter" width="326"]Natuurlik moes Kevin van die gewilde The Crazy Store ook in ons verjaardagvreugde deel! Natuurlik moes Kevin van die gewilde The Crazy Store ook in ons verjaardagvreugde deel![/caption]