Ondersteuners van die Streeptruie en die Haaie het nie mooi dinge te sê oor die Blou Bulle se manier van speel nie.

Maar Blou Bul-rugby is baie dikwels ook tot elke prys wenrugby. En nou is Heyneke Meyer, die man wat in  onlangse jare as die groot strateeg agter Blou Bul-rugby beskou is, die Springbokke se nuwe hoofafrigter.

Huisgenoot se Pieter van Zyl het by kundiges gaan uitvind wat ons van die nuwe Bok-afrigter kan verwag. Lees meer in die 9 Februarie uitgawe wat nou op die rakke beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.