"Howzit," heet die woord op die matjie by die voorhekkie ’n mens welkom.

Die Heuwels Fantasties se voorsanger, Pierre Greeff, kom saam met sy verloofde, Jani Coetzee, oor die houtvloer deur die huis aangestap.

Hulle het twee jaar lank net oorkant die straat in Tamboerskloof gewoon en hul oog op hierdie plek gehad. Nou is dit uiteindelik hul tuiste.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.