Die tydskrif In Touch beweer bykans die helfte van Kendall se sowat 8 miljoen aanhangers bestaan nie of is onaktief. Kendall is die 117de gewildste ster op Twitter, net twee plekke onder Lindsay Lohan. ’n Bron het aan die tydskrif gesê: “Kendall en haar sussie het ’n hele paar van hul aanhangers gekoop.”

Bron: dailymail.co.uk