Agter haar niggie was ’n vreemde figuur wat glo al 200 jaar in die herehuis spook – die ene dame Sybil Penn wat onder koningin Elizabeth I gewerk het. Sy word deesdae geken as “die grys dame”.

Die meisies en Holly se ma hou vol hulle was alleen in die vertrek. Volgens ’n fotokenner by ’n Engelse koerant is daar geen tekens dat iemand met die foto gepeuter het nie.

Bronne: Twitter, Daily Mirror