Hennie was platsak en moes selfs in ’n nagskuiling slaap. Maar deesdae gaan dit beter met hom; hy het ons selfs vir ete genooi terwyl hy in ’n nuwe teaterstuk speel.

Kyk net hoe gelukkig lyk hy agter die kospotte!

Hennie-1

hennie-4

Koop hierdie week se Huisgenoot om uit te vind waarmee Hennie deesdae besig is.

- Joshua Carstens