Die skoolseun wat as 17-jarige in die strik getrap het van ’n vrou van 44, is deesdae ’n man van min woorde.

Maar Deon Helberg se ma huiwer nie om die ding op sy naam te noem nie: Haar seun se lewe is ernstig ontspoor die dag toe die vrou wat hy steeds “tannie Manda” noem, se belangstelling in hom meer as net moederlik geword het.

In die nuutste uitgawe gesels ons met Marlene en Deon Helberg oor die gebeure wat hulle lewe vir ewig sou verander.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.