Heinz en Aletté se derde seun, Reuben Jacques Winckler, is Saterdagaand gebore. Die gewilde Afrikaanse sanger het die nuus op sy Facebook- enTwitter-blaaie gedeel.