Die voormalige Victoria's Secret-supermodel Heidi Klum is glo die nuutsteAmerica's Got Talent-beoordelaar.

Klum is Sondag op die stel van die talentkompetisie in New Orleans gesien, het ‘n bron aan E! News gesê.

Dit volg na TMZ Sondag ook foto’s gepubliseer het van die beoordelaars se sitplekke, waar die naam Heidi duidelik vertoon word.

Bron: Nuus24 (Foto: Bang Showbizz)