[caption id="attachment_4620" align="aligncenter" width="300"]Foto: Flickr_samovaren Foto: Flickr_samovaren[/caption]

(Genoeg vir 1 mens)

Jou benodigdhede:

1 klein piesang

55 ml (ruim 3 e) gewone laevetjogurt

30 ml (2 e) melk

45 ml (3 e) water

35 ml (ruim 2 e) rou hawermout

hand vol babaspinasie

Sit al die bestanddele in ’n voedselverwerker en verwerk goed. Geniet teen kamertemperatuur.

- Resep deur Lesley Scott

Besoek Checkers vir nog heerlike resepte.