Lt.kol. André Traut sê die gru-ontdekking is in Consani-weg gedoen.

Na wat verneem word is die lyk van die pasgebore baba in ’n sak gesit en daarvan ontslae geraak. André wou dié bewering egter nie bevestig nie.

Niemand is nog in verband hiermee in arres geneem nie.

Die verdoeseling van ’n geboorte word ondersoek.

Bron: a href="http://www.news24.com/SouthAfrica/News/babys-body-found-dumped-in-cape-town-20170403" target="_blank">News24