As ’n welpie is Sirga uit haar trop gedryf, en het ’n gewisse dood vrygespring toe die bewaringsgesinde Valentin Gruener haar red en na die Modisa Wildlife Project in Botswana neem.

Hy gaan stap saam met Sirga, wat nou 45 kg weeg, en die leeuwyfie was duidelik in die wolke toe hy haar gaan groet. Sy het in sy arms gespring voor sy haar neus teen syne gevryf het.

Bronne: Daily Mail, The Mirror