Hy weet hy moet vergeet van daardie nag van bloedvergieting en waansin en aangaan met die lewe, selfs hier agter die tralies van die Westville-gevangenis in Durban.

Maar hy bly woedend en bitter teenoor sy ousus en haar minnaar wat hom ook dood wou hĂȘ.

Dit maak dit vir Hardus Lotter nog moeiliker om te vergewe en vergeet.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.