Daarin sien ons hoe die tweetjies rustig op ’n gondola ry voor hulle aansit vir ’n ete van spaghetti en quinoa-frikkadelle. Die afspraak is vervolmaak met blomme (wat die twee natuurlik ook eet) en romantiese musiek.

As dié tweetjies dit so goed kan doen, is daar hoop vir ons almal.

 l

Bronne: Huffingtonpost; YouTube