“Dit was alles van Britney [Spears] tot die Eagles. My ouers het baie na klassieke rock geluister toe ek en my broer grootgeword het.”

Ag, ’n mens kan net nie anders as om mal te wees oor die meisie nie!

-          Janine Nel