Volgens die Associated Press het Ruby die meerderheid van haar lewe op ’n plaas in die Amerikaanse deelstaat Tennessee se platteland deurgebring, en kon eenvoudig nie die 700 km lange reis kus toe bekostig nie.

“Ek het al gehoor hoe mense daaroor praat; hoe wonderlik dit is, maar ek het nooit die geleentheid gehad om dit self te sien nie,” het sy gesê.

Kyk die video hier: