Op 'n sonnige Woensdagoggend was die aantrekkingskrag van die see nét te sterk vir 'n man wat gek is oor swem. Die waarskuwingsvlag teen haaie wapper in die effense briesie, maar hy besluit om tog die see in te gaan.

Bespreek vir Skouspel!

Die gevolge - skokkend en ingrypend.

Foto: Met Monwabisi Sikweyiya se belt het hy en Hugh Till ’n toerniket gemaak om die bloeding te keer.

Lees Carol Coetzee se artikel, gepaardgaande met skokkende foto's, oor dié tragiese voorval in Huisgenoot, 13 Oktober 2011.

Volg Huisgenoot op Twitter.