Daar word verstaan dat ’n raadslid in sy huis aangehou word. Burgemeester Thulani Zwane het gesê plaaslike inwoners het "geïriteerd geraak" ná iemand hulle kom toespreek het.

"Hulle het die persoon binne sy werf toegesluit," sê Thulani.

Die individu kan glo steeds vrylik daarbinne beweeg, maar die geïriteerde inwoners laat hom nie toe om verder as die grense van sy eiendom te beweeg nie.

Bron: News24

Ander stories op Huisgenoot.com:

Dramatiese reddingspoging ná man glo weier om van 40 m hoë kragpaal te klim

Kyk: Karen Zoid en Jan Blohm gee Groen Trui saam nuwe lewe

Seer knieë? Probeer botoks

Ses redes waarom jy meer groentee behoort te drink

Verkeerspolisie ry doelbewus rondloperhond dood sodat ‘dit nie ly nie’