Chris Pratt en Zoe Saldana pryk op splinternuwe plakkate vir hul nuwe fliek Guardians of the Galaxy wat op 1 Augustus in bioskope begin draai. Die fliek gaan oor ’n Amerikaanse vlieënier, Peter Quill, wat gejag word nadat hy ’n kristal steel wat die skurk Ronan in die hande wil kry.

chris-pratt-zoe-saldana-guardians-of-the-galaxy-character-posters-02 chris-pratt-zoe-saldana-guardians-of-the-galaxy-character-posters-01

Bron: justjaredjr.com