Die kwaai kat is deur Amy en Patrick Bender van Oklahoma in die VSA uit 'n diereskuiling gered. Haar suur uitdrukking word deur 'n neurologiese afwyking veroorsaak. Die siekte het ook veroorsaak dat die kat abnormaal klein is - die volgroeide kat weeg minder as 2 en 'n half kilogram! Die kat se gewildheid neem ook vinnig toe - daar is klaar meer as 31 000 mense wat haar volg op Instagram. Kyk hier na van haar foto's:

Hier is 'n versameling van haar fotos:

Bronne: dailymail.co.uk, 7online.com, YouTube