Nooddienste is na Erica-rylaan in die suidelike dele van Belville, Kaapstad ontbied, daar waar die ongeluk plaasgevind het.

Dit is nog onbekend hoeveel mense in die ongeluk beseer is, maar nooddienste het bevestig van die insittendes wat beserings opgedoen het, is kinders.