Dit blyk egter dis nie die geval nie.

Volgens Channel24 het Jacqui Hlongwane, programbestuurder vir die SAUK, op ’n mediakonferensie gesê die temalied sal soos die Sondag-omnibus terugkeer. Sy het dit intussen ontken en die media daarvan beskuldig dat hulle vals gerugte versprei.

7de Laan het intussen aan Huisgenoot bevestig die temalied “keer beslis nie terug nie”.

’n Mediaverklaring op SABC2 se Facebook-blad bevestig hierdie nuus.

 

 Die oorspronklike temalied is in Junie 2015 vervang met die huidige een.

 Die Sondag-omnibus sal wel vanaf 2 Julie 2017 weer op die kassie wees.