Die twee mense het in die Atlantiese Oseaan naby die kus van Puerto Madryn, Argentinië, geroei toe hulle twee walvisse raaksien.

Een van hulle het ’n kamera gehad en kon een van die walvisse opneem terwyl dit omgedraai het na hulle beweeg. Dit het hulle toe op sy rug gelig.

Die walvis het die kajak ’n paar sekondes uit die water gelig voor dit weer die water in is en weggeswem het.