Patricia De Lille het aan News24 bevestig sy bedank as die DA-leier in die Wes-Kaap.

Volgens die Cape Argus, het Patricia aan die DA-leier Mmusi Maimane gesĂȘ sy wil fokus op haar rol as burgemeester van Kaapstad.

Meer inligting hieroor volg.