Cameron van der Burgh se verloofde, Nefeli Valakelis, is Dinsdag amptelik as prokureur toegelaat.

Cameron het die goeie nuus met sy Instagram-aanhangers gedeel by ’n foto van hom en Nefeli waar hulle die mylpaal met vonkelwyn vier.

“Ek is vandag die trotsste ou in die wêreld!” skryf die Olimpiese swemmer by die foto. “Dit bewys dat harde werk, toewyding en opoffering altyd tot sukses lei in enige veld. Welgedaan!”

 

Die Griekse skoonheid en Cameron het kort voor Kersfees verlede jaar op ’n ski-vakansie in Switserland verloof geraak.

 

Mine forever... She said yes ?

A photo posted by Cameron Van der Burgh (@cameronvdburgh) on

 

We made it to Zermatt! First ski lessons done... @nef_val pizza making skills were on point ?

A photo posted by Cameron Van der Burgh (@cameronvdburgh) on

Hulle is sedert 2013 ’n paartjie.

 

With my 1st lady!

A photo posted by Cameron Van der Burgh (@cameronvdburgh) on

 

Happy birthday Agapi mou! ?

A photo posted by Cameron Van der Burgh (@cameronvdburgh) on

Baie geluk met die mylpaal, Nefeli!