Johannesburg – Die ineenstorting van 'n brug op Grayston-rylaand in Johannesburg waartydens twee mense gesterf het, is daar 'n paar belangrike punte om in ag te neem as jy jou vandag in daardie omgewing bevind. Swaar verkeer op N1 Suid, M1 Suid gesluit

Alle Gautrein-busdiense sal gratis wees

Putco-busse sal ook verniet vanaf Soweto wees. Dit sluit maandkaartjie-houers in Metro-busse na Sandton vanaf Ghandhi-plein, Midrand, Sunninghil en Westgate sal ook verniet wees

BRONNE: News24, Twitter